Klein Miertjie se Groot Plan- latest product from 4aKid

Klein Miertjie se Groot Plan- latest product from 4aKid - 4aKid

Dit is 'n verhaal oor 'n klein mier met 'n groot plan, en hoe sy liefde vir lees die dag gered het. Lees en laai hierdie verhaal in verskeie tale hier af. Geskep deur Candice Dingwall (skrywer), Steven McKimmie (illustreerder) en Telri Stoop (ontwerper). 

Hierdie verhaal word aan u gebring deur Book Dash, 'n plaaslike organisasie wat kreatiewe vrywilligers bymekaar maak om nuwe Afrikaanse storieboeke te skep wat elkeen vryelik kan druk, vertaal en versprei.

 

See more: https://4akid.co.za/collections/latest-products-from-4akid

Sidebar

Blog categories

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.

Recent Post

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.

Blog tags